Dilatris
Voorkoms
| Dilatris | |
|---|---|
| Dilatris ixioides | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Monocotyledon |
| Klade: | Commelinids |
| Orde: | Commelinales |
| Familie: | Haemodoraceae |
| Subfamilie: | Haemodoroideae |
| Genus: | Dilatris P.J.Bergius, (1767) |
| Spesies | |
|
| |
Dilatris (bloedwortels) is 'n genus van meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Haemodoraceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die genus is ook deel van die fynbos.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is vier spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Dilatris corymbosa P.J.Bergius
- Dilatris ixioides Lam.
- Dilatris pillansii W.F.Barker
- Dilatris viscosa L.f.