Gaan na inhoud

Brunssum

Brunssum
Munisipaliteit
Brunssummerheide
Brunssummerheide
Vlag van Brunssum
Vlag
Wapen van Brunssum
Wapen
Ligging van Brunssum-munisipaliteit in Limburg
Ligging van Brunssum-munisipaliteit in Limburg
Koördinate: 50°57′00″N 5°58′00″O / 50.95000°N 5.96667°O / 50.95000; 5.96667
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Limburg
Regering
  BurgemeesterGerd Leers (CDA)
Oppervlak
  Totaal17,29 km2 (6,68 vk. myl)
  Land17,16 km2 (6,63 vk. myl)
  Water0,13 km2 (0,05 vk. myl)
Bevolking
  Totaal29 180
  Digtheid1 700/km2 (4 403/vk. myl)
Poskode
6440-6446
Skakelkodes045
Webwerfwww.brunssum.nl

Brunssum (Limburgs: Broens(s)em) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die munisipale gebied het sowat 29 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 17 km².

Die Allied Joint Force Command Brunssum, een van die drie NAVO se hoofkommando's, is in Brunssum geleë.

Plekke

[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van Brunssum:
Bouwberg, Brunssum (dorp), De Kling, Langeberg, Rumpen en Treebeek.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]