Gaan na inhoud

werk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Vrou wat in 'n fabriek werk.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek werk  
Verlede Tyd  ek  het gewerk    
Teenwoordige deelwoord werkend     
   
(lĂȘer)

    Betekenisse

Iets doen; arbeid verrig; liggaamlik of geestelik inspan; beoefen.

    Voorbeeldsinne

Ek hou daarvan om aan die wikiboordeboek te werk.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: work(en)
Esperanto: laboras(eo)
Frans: travailler(fr)
Nederlands: werken(nl)
Enkelvoud Meervoud
  werk    werke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  werkie     werkies  

    Betekenisse

Dit wat gedoen word; beroep; werkplek; dat wat gemaak is (kunswerk, ens.).

    Voorbeeldsinne

Hans het vandag laat by die werk aangekom.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: work(en)
Esperanto: laboro(eo)
Fins: työ(fi)
Frans: travail(fr) m
Nederlands: werk(nl) o
Ndebele (Suid-): umsebenzi
Sotho (Noord-): moĆĄomo
Sotho (Suid-): mosebetsi(st)
Swazi: umsebenti(ss)
Tswana: tiro(tn)
Xhosa: umsebenzi 3, ingqesho 9
Venda: moshumo
Tsonga: ntirho(ts)
Zoeloe: umsebenzi(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor werk.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord werk owerken 
Verkleinwoord werkjewerkjes
Hulp:IPA: [ʋɛrk]
   
(lĂȘer)

    Betekenisse

Werk

    Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van werken
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van werken
  3. gebiedende wys van werken

    Voorbeeldsinne

1.: Ik werk.
2.: Werk je?
3.: Werk!