spier
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| spier | spiere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| spiertjie | spiertjies |
- (anatomie) 'n Sagte weefsel wat in die meeste diere voorkom en ’n samestrekking kan ondergaan wat die vorm en lengte van die selle kan verander.
- Wanneer jou liggaam op sy grootste kapasiteit werk, is jou spiere nie in staat om genoeg suurstof te kry om voedsel na energie om te skakel nie[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|