skiereiland
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
|  skiereiland  |  skiereilande   |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
|  skiereilandjie  |  skiereilandjies  |
- skierâĒeiâĒland
  Â
Betekenisse
- (aardrykskunde) Landmassa wat vir die grootste deel deur water omgewe word, en slegs 'n (relatief) smal verbinding met die vasteland het.
  Â
Voorbeeldsinne
- Die klimaat van die Cape York-skiereiland is tropies met monsoonreÃŦns.
- Bekende skiereilande is die Kaapse Skiereiland, die Iberiese Skiereiland.
  Â
Vertalings
| Â Â Vertalings:Â Â Â skiereiland | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skiereiland.