saal
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
|  saal  |  sale   |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
|  saaltjie  |  saaltjies  |
- Â Â
 (lÊer)
- saal
  Â
Betekenisse
- (boukunde) 'n Groot vertrek in 'n gebou waar mense saam kan kom.
- Sitplek wat op 'n fiets, motorfiets op 'n perd se rug gemonteer word.
  Â
Voorbeeldsinne
- Die saal word vir optredes aan groepe en kunstenaars verhuur.
- Die werker wat die diamant gevind het, het ÂĢ 500 kontant en 'n perd met saal en toom ontvang as beloning.
  Â
Hiperonieme
  Â
Hiponieme
  Â
Vertalings
| Â Â Vertalings:Â Â Â 1. Groot vertrek. | |||
|---|---|---|---|
| Â Â Vertalings:Â Â Â 2. Sitplek. | |||
|---|---|---|---|