Gaan na inhoud

nagvrees

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nagvrees    nagvrese  
   
(lÊer)
nag +‎ vrees
nagâ€Ēvrees

    Betekenisse

(psigologie) 'n Skielike, intense vrees wat tydens diep slaap voorkom.

    Sinonieme

Niktofobie

    Voorbeeldsinne

  1. Nagvrese word veroorsaak deur 'n verskeidenheid faktore, insluitend genetika, stres en slaaptekort. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: nyctophobia(en)
Nederlands: nachtvrees(nl) v/m