Gaan na inhoud

homogram

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  homogram    homogramme  
homoâ€Ēgram

    Betekenisse

(taalkunde) 'n Woord wat dieselfde as 'n ander woord gespel word, maar totaal verskillende betekenisse, klankvorme en dikwels oorsprong het.

    Voorbeeldsinne

Die woorde kersie (vrug) en kersie ('n klein kers) is homogramme van mekaar.

    Sinonieme

homograaf

    Verwante woorde

homoniem, homofoon

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: homograph(en)
Nederlands: homogram(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor homogram.