Gaan na inhoud

drank

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  drank    dranke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  drankie     drankies  
'n Vloeistof wat deur mense genuttig word
  1. Dit gons oor die hidrasie- en energiedrankie Prime, wat veral onder kinders gewild is. Moet jy dit van jou kind weghou?[1]

    Hiponieme

Bier, wyn, koffie, tee, rooibos

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: drink(en)
Nederlands: drank(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor drank.