Witborsspreeu
Voorkoms
| Witborsspreeu | |
|---|---|
| Mannetjie bo; wyfie onder. | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | |
| Spesie: | C. leucogaster |
| Binomiale naam | |
| Cinnyricinclus leucogaster (Boddaert, 1783) | |
Die witborsspreeu (Cinnyricinclus leucogaster) is 'n algemene intra-Afrika trekvoël in boomveld, rivierbos en tuine. Enkeles bly die hele jaar in die noorde van die streek. Die voël is 17 cm groot en weeg 39 – 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Violet-backed Starling.
Galery
[wysig | wysig bron]Sien ook
[wysig | wysig bron]| Wikimedia Commons bevat media in verband met Cinnyricinclus leucogaster. |
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Cinnyricinclus leucogaster". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{Verwys web}}: Ongeldige|ref=harv(hulp)