Olimpus
Voorkoms
| Olimpus | |
|---|---|
| Ligging | Grensgebied tussen Thessalië en Masedonië, Griekeland |
| Hoogte | 2 918[1] meter bo seevlak |
| Reeks | Olimpus-massiv |
| Koördinate | 40°05′08″N 22°21′31″O / 40.08556°N 22.35861°O |
| Eerste bestyging | Deur antieke godsdienstige pelgrims of priesters.[2][3] Eerste moderne bestyging: 2 Mei 1913 |
| Eerste bestyger(s) | Christos Kakalos |
| Maklikste roete | Hiking |
Die berg Olimpus (Grieks: Όλυμπος, Ólympos, [ˈoli(m)bos]) is die hoogste bergreeks in Griekeland. Olimpus se hoogste piek is Mýtikas, op 2 918 meter.[1][4] Dit is een van die hoogste pieke in Europa volgens topografiese prominensie.[5]
In Griekse mitologie is die berg beskou as die blyplek van die twaalf Olimpiese gode, die belangrikste twaalf gode van die panteon.[6] In 2026 is Olimpus om sy natuurlike en kulturele betekenis deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Mount Olympus
- 1 2 (en) "Olympus, Greece". Peakbagger.com. Besoek op 27 Julie 2026.
- ↑ (en) "Two Greek Scientists Discover Shrine to Zeus on Mt. Olympus; Pottery and Other Artifacts Found on the Site Believed to Date From 400 B.C." The New York Times. 12 November 1967. Besoek op 27 Julie 2026.
- ↑ F.H. Sandbach (1987) [1969]. Plutarch's Moralia. Vol. 15. Harvard University Press. p. 351. ISBN 0-674-99473-6 – via Internet Archive.
- ↑ (en) SummitPost – Olymbos (Olympus) – Bergklim
- ↑ (en) Europe Ultra-Prominences: peaklist.org
- ↑ (en) Wilson, Nigel (31 Oktober 2005). Encyclopedia of Ancient Greece. Abingdon, Engeland: Routledge. p. 516.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Die berg Olimpus
- (en) Bestuur van die Olimpus- Nasionale Park Geargiveer 7 Augustus 2013 op Wayback Machine
- (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy
- (en) "Mount Olympus". Encyclopædia Britannica. Besoek op 27 Julie 2026.
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Olimpus.