Gaan na inhoud

Karl Silberbauer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Karl Josef Silberbauer (21 Junie 1911 - 2 September 1972) was 'n Oostenrykse polisiebeampte, SS-lid en 'n geheime ondersoeker vir die Wes-Duitse federale intelligensiediens. Hy was gedurende die Tweede Wêreldoorlog in die Nazi-besette Amsterdam gestasioneer, waar hy tot die rang van Hauptscharführer (meester-sersant) bevorder is. In 1963 word Silberbauer, destyds 'n inspekteur in die Wene-polisie, blootgestel as die bevelvoerder van die 1944-klopjag van die Gestapo op die wegkruipplek en die arrestasies van Anne Frank, haar mede-vlugtelinge en hul beskermers.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
  • David Barnouw; Gerrold van der Stroom (reds.). The Diary of Anne Frank: The Revised Critical Edition. Vertaal deur Arnold J. Pomerans. Compiled by H. J. J. Hardy. (second uitg.). Doubleday.
  • Carol Ann Lee (2002). The Hidden Life of Otto Frank. Penguin.
  • Miep Gies; Alison Leslie Gold (1988). Anne Frank Remembered. Simon and Schuster. ISBN 9780671547714.
  • Carol Ann Lee (1999). Roses from the Earth: the Biography of Anne Frank. Penguin.
  • Melissa Muller (1999). Anne Frank: the Biography. Foreword by Miep Gies. Bloomsbury.
  • Francine Prose (2009). Anne Frank: The Book, the Life, the Afterlife. HarperCollins. ISBN 978-0061430794.
  • Joop van Wijk-Voskuijl and Jeroen De Bruyn (2023). The Last Secret of the Secret Annex: The Untold Story of Anne Frank, Her Silent Protector, and a Family Betrayal. Simon & Schuster. ISBN 9781982198213.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]