C4-plant
Voorkoms
ân C4-plant is ân plant wat nie net gebruik maak van die basisvorm van fotosintese soos C3-plante nie, maar eers ân tussenstap uitvoer waarby ân verbinding met vier koolstofatome gemaak word, vandaar die naam. By hierdie plante word die koolsuurassimilasie geskei van die verwerking daarvan tot glukose.
Veral grasse en kruidagtige plante asook suikerriet behoort tot diÃĐ groep.