Anatoli Karpof
| Anatoli Karpof | |
Anatoli Karpof in 2018 | |
| Naam | Anatoli Jewgenjewitsj Karpof |
|---|---|
| Geboorte | 23 Mei 1951 Rusland |
| Nasionaliteit(e) | |
| Titel | Grootmeester 1970 |
| Beste gradering | 2780 (Julie 1994) |
| Wêreldkampioen | 1975–1985 1993–1999 (FIDE) |
Anatoli Jewgenjewitsj Karpof (Russies: Анато́лий Евге́ньевич Ка́рпов) (gebore 23 Mei 1951) is 'n Russiese skaakspeler en grootmeester en voormalige wêreldkampioen. Hy was die kampioen van 1975 tot 1985,[1][2][3][4] toe hy deur Garri Kasparof verslaan is.[5] Hy het drie keer teen Kasparof gespeel vir die titel, van 1986 tot 1990,[6][7][8] en was in 1993 weer die kampioen toe Kasparof FIDE verlaat het.[9] Hy was die kampioen tot 1999, [10][11] toe hy afgetree het in protes teen FIDE se nuwe kampioenskapreëls.
Hy het meer as 160 keer die eerste plek op 'n toernooi gewen.[12] Sy beste gradering was 2780, en hy was 102 maande lank die wêreld se no. 1, vandat die FIDE-ranglys in 1970 begin het.[13]
Lys van die toernooie wat hy gewen het:
- 1969 - Stockholm (+9, =2, -0) [14]
- 1970 - Kuybyshev (+8, =9, -0) [15]
- 1971 - Moskou (+5, =12, -0) [16]
- 1971/2 - Hastings (+8, =6, -1) [17]
- 1972 - San Antonio (+7, =7, -1) [18]
- 1973 - Madrid (+7, =8, -0) [19]
- 1973 - Leningrad (+10, =7, -0) [20]
- 1975 - Portoroz-Ljubljana (+7, =8, -0) [21]
- 1975 - Milaan (+4, =16, -1) [22]
- 1976 - Skopje (+10, =5, -0) [23]
- 1976 - Moskou (+8, =8, -1) [24]
- 1976 - Amsterdam (+2, =4, -0) [25]
- 1976 - Montilla-Moriles (+5, =4, -0) [26]
- 1977 - Bad Lauterberg (+9, =6, -0) [27]
- 1977 - Las Palmas (+12, =3, -0) [28]
- 1977 - Tilburg (+5, =6, -0) [29]
- 1978 - Bugojno (+6, =8, -1) [30]
- 1979 - Montreal (+7, =10, -1) [31]
- 1979 - Waddinxveen (+4, =2, -0) [32]
- 1979 - Tilburg (+4, =7, -0) [33]
- 1980 - Horten (+3, =3, -0) [34]
- 1980 - Amsterdam (+7, =6, -1) [35]
- 1980 - Tilburg (+5, =5, -1) [36]
- 1981 - Linares (+5, =6, -0) [37]
- 1981 - Moskou (+5, =8, -0) [38]
- 1982 - London (+5, =7, -1) [39]
- 1982 - Torino (+3, =8, -1) [40]
- 1982 - Tilburg (+5, =5, -1) [41]
- 1983 - Moskou (+5, =9, -1) [42]
- 1983 - Hannover (+8, =6, -1) [43]
- 1983 - Tilburg (+3, =8, -0) [44]
- 1985 - Amsterdam (+4, =6, -0) [45]
- 1986 - Brussel (+7, =4, -0) [46] }
- 1986 - Bugojno (+4, =9, -1) [47]
- 1987 - Bilbao (+5, =4, -0) [48]
- 1987 - Amsterdam (+2, =4, -0) [49]
- 1988 - Wijk aan Zee (+6, =6, -1) [50]
- 1988 - Brussel (+7, =8, -1) [51]
- 1988 - Moskou (+6, =11, -0) [52]
- 1988 - Tilburg (+7, =7, -0) [53]
- 1989 - Skellefta (+4, =11, -0) [54]
- 1990 - Biel (+5, =9, -0) [55]
Boeke
[wysig | wysig bron]Karpof het verskeie boeke geskryf wat in Engels vertaal is.
- Karpov, Anatoly; Roshal, Alexander (1979). Chess Is My Life. Pergamon Press. ISBN 0-0802-3119-5.
- Karpov, Anatoly (1988). The Open Game in Action. Pavilion Books. ISBN 978-0713460964.
- Karpov, Anatoly (1988). The Semi-Open Game in Action. Collier Books. ISBN 978-0020218012.
- Karpov, Anatoly (1990). The Closed Openings in Action. Macmillan Publishers. ISBN 978-0020339854.
- Karpov, Anatoly (1990). The Semi-Closed Openings in Action. Macmillan Publishers. ISBN 978-0020218050.
- Karpov, Anatoly (1990). Karpov on Karpov: Memoirs of a chess world champion. Liberty Publishing. ISBN 0-689-12060-5.
- Karpov, Anatoly (1992). Beating the Grünfeld. Pavilion Books. ISBN 978-0-7134-6468-9.
- Karpov, Anatoly (2006). Caro-Kann Defence: Advance Variation and Gambit System. Pavilion Books. ISBN 0-7134-9010-1.
- Karpov, Anatoly (2007). My Best Games. Edition Olms. ISBN 3-2830-1002-1.
- Karpov, Anatoly; Henley, Ron (2007). Elista Diaries: Karpov–Kamsky, Karpov–Anand, Anand Mexico City 2007 World Chess Championship Matches. Pavilion Books. ISBN 0-923891-97-8.
- Karpov, Anatoly (2007). How To Play The English Opening. Batsford. ISBN 0-7134-9065-9.
Huldeblyk [56]
[wysig | wysig bron]Die Anatoli Karpof-gedenktoernooi (of Poykovsky-toernooi) is 'n gesogte jaarlikse skaakgeleentheid wat in die Russiese stad Poikofski gehou word. Dit word in'n geslote formaat (rondrobin) gespeel en beskik oor tien van die beste grootmeesters ter wêreld.
| # | Jaar | Wenner |
|---|---|---|
| I | 2000 | Wiktor Bologan |
| II | 2001 | Witor Bologan |
| III | 2002 | Aleksander Grisjtsjoek |
| IV | 2003 | Joël Lautier Pjotr Swidler |
| V | 2004 | Sergei Roeblefski Aleksander Grisjtsjoek |
| VI | 2005 | Étienne Bacrot Wiktor Bologan |
| VII | 2006 | Aleksei Sjirof |
| VIII | 2007 | Dmitri Jakowenko |
| IX | 2008 | Woegar Gasjimof Dmitri Jakowenko Sergei Roeblefski Alexei Sjirof |
| X | 2009 | Alexander Motylev |
| XI | 2010 | Wiktor Bologan Sergei Karjakin |
| XII | 2011 | Étienne Bacrot Sergei Karjakin |
| XIII | 2012 | Dmitri Jakowenko |
| XIV | 2013 | Pawel Eljanof |
| XV | 2014 | Aleksander Morozewitsj |
| XVI | 2015 | Wiktor Bologan Anton Korobof |
| XVII | 2016 | Anton Korobof |
| XVIII | 2017 | Ewgeni Najer Emil Sutovsky |
| XIX | 2018 | Dmitri Jakowenko |
| XX | 2019 | Wladislaf Artemijef Dmitri Jakowenko |
| XXI | 2022 | Sanan Sjugirov |
| XXII | 2025 | Amin Tabatabaei |
| XXIII | 2026 | Denis Lazawik |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Fischer-Karpof 1975
- ↑ Karpof-Korchnoj 1978
- ↑ Karpof-Korchnoj 1981
- ↑ Karpof-Kasparof 1984/5
- ↑ Karpof-Kasparof 1985
- ↑ Kasparof-Karpof 1986
- ↑ Kasparof-Karpof 1987
- ↑ Kasparof-Karpof 1990
- ↑ Karpof-Timman 1993
- ↑ Karpof-Kamsky 1996
- ↑ Karpof-Anand 1998
- ↑ van Reem, Eric (11 Augustus 2005). "Karpov, Kortchnoi win Unzicker Gala" (in Engels). ChessBase. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2012. Besoek op 2 Julie 2009.
- ↑ "World Chess Championship History" (in Engels). 365Chess.com. 22 Oktober 2025. Besoek op 1 September 2026.
- ↑ Stockholm 1969
- ↑ Kuybyshev 1970
- ↑ Moskou 1971
- ↑ Hastings 1971/2
- ↑ San Antonio 1972[dooie skakel]
- ↑ Madrid 1973
- ↑ Leningrad 1973
- ↑ Portoroz-Ljubljana 1975
- ↑ Milaan 1975
- ↑ Skopje 1976
- ↑ Moskou 1976
- ↑ Amsterdam 1976
- ↑ Montilla-Moriles 1976
- ↑ Bad Lauterberg 1977
- ↑ Las Palmas 1977
- ↑ Tilburg 1977
- ↑ Bugojno 1978
- ↑ Montreal 1979
- ↑ Waddinxveen 1979
- ↑ Tilburg 1979
- ↑ Horten 1980
- ↑ Amsterdam 1980
- ↑ Tilburg 1980
- ↑ Linares 1981
- ↑ Moskou 1981
- ↑ London 1982
- ↑ Torino 1982
- ↑ Tilburg 1982
- ↑ Moskou 1983
- ↑ Hannover 1983
- ↑ Tilburg 1983
- ↑ Amsterdam 1985
- ↑ Brussel 1986
- ↑ Bugojno 1986
- ↑ Bilbao 1987
- ↑ Amsterdam 1987
- ↑ Wijk aan Zee 1988
- ↑ Brussel 1988
- ↑ Moskou 1988
- ↑ Tilburg 1988
- ↑ Skellefta 1989
- ↑ Biel 1990
- ↑ Karpof-gedenktoernooi