Gaan na inhoud

2026 Nederlandse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Formule 1 logo
Vlag van Nederland 2026 Formule 1 Heineken
Nederlandse Grand Prix
Datum 23 Augustus 2026
Plek Zandvoort-renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Lando Norris McLaren-Mercedes
Tyd 1:11.163
Vinnigste rondte
Renjaer Charles Leclerc Ferrari
Tyd 1:14.230 on rondte 61
Podiumplekke
1 Lando NorrisMcLaren-Mercedes
2 Kimi AntonelliMercedes AMG
3 George RussellMercedes AMG

Die 2026 Formule Een Nederlandse Grand Prix is op 23 Augustus 2026 op die Zandvoort-renbaan in Nederland gehou. Dit was die twaalfde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Zandvoort uit die lug gesien.

Die Nederlandse Grand Prix is die vyfde van ses GP-naweke vanjaar waarin 'n "naelren" gehou is. ’n Naelren is amper dieselfde as ’n gewone wedren, met die verskil dat die wedren minder tyd neem. Die afstand van die naelren is ongeveer 100 kilometer (30 minute).

Die Grand Prix-naweek begin Vrydag met die vrye oefening van sestig minute, gevolg deur die naelrenkwalifisering. Op Saterdag word die naelren gehou, gevolg deur die kwalifisering vir die wegspringrooster vir die hoofren op Sondag.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Bande vir gebruik te Zandvoort
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hard C2

Medium C3

Sag C4

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening Plek Nr. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 12 Kimi Antonelli Mercedes AMG 1:12.949
2 81 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:13.070
3 63 George Russell Mercedes AMG 1:13.074
4 44 Lewis Hamilton Ferrari 1:13.139
5 16 Charles Leclerc Ferrari 1:13.238
Bron:[1]

Snelkwalifisering

[wysig | wysig bron]

Die uitslag bepaal die roosteropstelling vir die naelren op Saterdag.

Plek Nr. Renjaer Vervaardiger Kwalifiseertyd Rooster
SK1 SK2 SK3
1 63 George Russell Mercedes AMG 1:13.278 1:12.235 1:11.567 1
2 1 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:13.071 1:12.189 1:11.608 2
3 16 Charles Leclerc Ferrari 1:13.011 1:12.190 1:11.622 3
4 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:13.126 1:12.026 1:11.666 4
5 12 Kimi Antonelli Mercedes AMG 1:13.668 1:12.511 1:11.794 5
6 3 Max Verstappen Red Bull Racing-Red Bull Ford 1:13.585 1:12.771 1:12.094 6
7 44 Lewis Hamilton Ferrari 1:13.151 1:12.445 1:12.191 7
8 10 Pierre Gasly Alpine-Mercedes 1:13.977 1:12.720 1:12.578 8
9 5 Gabriel Bortoleto Audi 1:13.730 1:12.786 1:12.583 9
10 41 Arvid Lindblad Racing Bulls-Red Bull Ford 1:14.057 1:12.785 1:12.737 10
11 30 Liam Lawson Red Bull Racing-Red Bull Ford 1:13.420 1:13.136 11
12 22 Yuki Tsunoda Racing Bulls-Red Bull Ford 1:14.490 1:13.145 12
13 43 Franco Colapinto Alpine-Mercedes 1:14.618 1:13.439 13
14 27 Nico HĂŒlkenberg Audi 1:14.284 1:13.616 14
15 31 Esteban Ocon Haas-Ferrari 1:14.503 1:13.893 15
16 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:14.596 1:14.294 16
17 87 Oliver Bearman Haas-Ferrari 1:14.728 17
18 55 Carlos Sainz jr. Williams-Mercedes 1:14.738 Kuipe *1
19 18 Lance Stroll Aston Martin-Honda 1:15.391 18
20 77 Valtteri Bottas Cadillac-Ferrari 1:15.472 19
21 11 Sergio Pérez Cadillac-Ferrari 1:15.545 20
22 14 Fernando Alonso Aston Martin-Honda 1:16.014 Kuipe *1
SK1 107% tyd: 1:18.121
Bronne:[2][3]

*1 Carlos Sainz jr. en Fernando Alonso moes vanuit die kuipelaan wegspring omdat daar aan hul motors gepeuter is onder Parc fermé toestande.

Naelren

[wysig | wysig bron]

Naelrenuitslag

[wysig | wysig bron]
Plek Nr. Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd Rooster Punte
1 63 George Russell Mercedes 24 30:25.318 1 8
2 16 Charles Leclerc Ferrari 24 +1.360 3 7
3 1 Lando Norris McLaren-Mercedes 24 +5.196 2 6
4 12 Kimi Antonelli Mercedes 24 +5.581 5 5
5 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 24 +10.185 4 4
6 3 Max Verstappen Red Bull Racing-Red Bull Ford 24 +10.529 6 3
7 44 Lewis Hamilton Ferrari 24 +12.188 7 2
8 10 Pierre Gasly Alpine-Mercedes 24 +42.510 8 1
9 5 Gabriel Bortoleto Audi 24 +44.437 9
10 41 Arvid Lindblad Racing Bulls-Red Bull Ford 24 +44.971 10
11 30 Liam Lawson Red Bull Racing-Red Bull Ford 24 +47.471 11
12 43 Franco Colapinto Alpine-Mercedes 24 +54.466 13
13 22 Yuki Tsunoda Racing Bulls-Red Bull Ford 24 +56.483 12
14 31 Esteban Ocon Haas-Ferrari 24 +1:06.098 15
15 87 Oliver Bearman Haas-Ferrari 24 +1:06.588 17
16 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 24 +1:14.632 16
17 18 Lance Stroll Aston Martin-Honda 24 +1:14.650 18
18 14 Fernando Alonso Aston Martin-Honda 24 +1:15.284 Kuipe
19 77 Valtteri Bottas Cadillac-Ferrari 23 +1 ronde 19
20 55 Carlos Sainz jr. Williams-Mercedes 23 +1 ronde Kuipe
21 11 Sergio Pérez Cadillac-Ferrari 21 +3 rondes Kuipe *1
NC *2 27 Nico HĂŒlkenberg Audi 7 14
Bron: formula1.com[4]

*1 Sergio Pérez het weens 'n tegniese probleem vanaf die kuipe begin; sy twintigste plek op die wegspringrooster het leeg gebly.
*2Nico HĂŒlkenberg is nie geklassifiseer nie omdat hy minder as 90 persent van die wedrenafstand voltooi het.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Plek Nr. Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 1